Skip to content

13 Comments

  1. Erika Brown
    January 3, 2023 @ 1:38 pm

    Goeie naand Tannie Gerda.
    Dit is altyd goed om van jou doen en late te lees.
    Ek is bly daar is nog goed wat jy kan doen en geniet. Op die ou end van die dag maak dit net saak dat wat jy doen, jou gelukkig maak, plante plant, bed opmaak of kombuis skoonmaak.
    It’s the small things in life that makes the biggest impression, do those things asif it the first time you have ever done them.
    Happy New Year to you and Pieter.
    May you be healthy
    May you be safe
    May you be happy and
    May your life u fold with ease

    Reply

    • Gerda Saunders
      February 4, 2023 @ 9:32 am

      My liege Erika, Een van die dinge wat my in hierdie nuwe jaar gelukkig gemaak het, is om van jou te hoor. Baie dankie vir jou wysheid en mooi woorde en nuwejaarswense. En ook “The small things,” soos jy skryf. Een van die dinge wat my al vir twee jaar gelukkig maak is iets wat jou ma vir my gestuur het, jare gelede: Oom van Rensburg se autobiografie, wat sy getik het van sy handgeskryfde manuskrip. Miskien het jy ook ‘n kopie. Ek het dit twee jaar gelede begin vertaal na Engels sodat my kleinkinders en nie-Afrikaanssprekende familie dit ook kan lees. Ek sal vir jou ‘n kopie stuur wanneer ek klaar is. Hoop die gaan goed met jou en jou man. Wens ek kan jou van nader ken, maar selfs oor die afstand weet ek jy is een van my spesiale mense. Baie dankie dat jy kontak hou. Baie, baie liefde.

      Reply

  2. Rebecca Simmons
    January 3, 2023 @ 2:52 pm

    I love these journal entries. Your use of art and metaphor and tying it all together at the end is just amazing. You teach not only about your dimentia, but life lessons we can all use.

    Reply

    • Gerda Saunders
      February 5, 2023 @ 11:43 am

      Dear Becky, Thanks so much for your wonderfully supportive note. I’m not sure about my writing any more, not sure where it’s going when I start. But I’m happy to hear it still means something to you. I love your painting and very much enjoy each new post. Wishing you and those you love everything of the very best.

      Reply

  3. Hanli Buber
    January 3, 2023 @ 11:09 pm

    Liewe Gerda

    Jou Doña stories is geweldig inspirerend. Dis vir my so lekker as daar ‘n nuwe een in my inbox verskyn.

    Ek is Erna (Schutte) se dogter. Ek bewonder jou al my hele lewe lank! 🥰

    Die insig wat jy deel oor jou lewe met demensie maak dit makliker om die krimpende wêreld van oudword te verstaan. En daarmee medelye te hê.

    En dankie vir die kuns!

    ❤️

    Hanli

    Reply

    • Gerda Saunders
      February 5, 2023 @ 11:41 am

      My liewe Hanli, ek weet al van jou en al jou wonders vandat ek jou as kleuter ontmoet het op ‘n klas-reunie! Wens ek kno jou as ‘n volwassene leer ken–maar hier doen ek dit nou adv jou wonderlike boodskap. Ek weet hoe lief jy is vir jou ma en hoe baie jy vir haar doen en beteken. Jy is so wys om te sien dat demensie maar net een moonlike faset van ouerword is. Ouder word sonder demensie is ook nie vir sissies nie. Ek bewonder jou en jou familie se ondersteuning van my liewe Erna deur haar te help om ‘n plek in die platteland te kry. Ek hoor te min van haar en maak ook van my kant nie genoeg kontak nie. Ek dink so baie aan haar en haar familie en stuur baie dikwels my ateisties gebede in haar rigting. Gee asb my liefde aan haar, maar net nadat jy ‘n groot chunk vir jouself gevat het. Baie, baie danke.

      Reply

      • Hanli Buber
        February 20, 2023 @ 2:11 am

        En daar sit ek al weer in snot en trane en tjank. Maar dis ok. Dis open-heart (oopgebars van liefde en sorg en medelye en verwondering) surgery wat jy met jou blog verrig. Baie dankie vir jou briefie aan my hierbo. Ek sal bietjie vir Erna aanhits om vir jou epos te skryf. En ek het vir haar ‘n hap van jou liefde gestuur, maar meeste het ek self opgegobble! 🤭💗🌸

        Reply

  4. Brenda Hofmeyr
    January 6, 2023 @ 12:02 pm

    I verlang na you Gerda. Ek dink baie aan jou. Ek vir al die maande nog nie die krag gehad om met jou te praat nie. Nicola was vir 2 maande in die hospitaal met suurstof tekort in haar bloed. Nege dae in ‘n koma. Sal vir jou ‘n foto Whats App. Sy het nou ‘n suurstof masjien hier by haar cottage en kan anskakel wanneer sy sukkel. So baie om te doen, so baie om te reel. Nooit tyd om te dink of te voel nie.
    Ek het toe besluit om almal te verjaag hierdie kersfees. Geen boom, geen persente, geen Kersfees kos nie en geen mense om my nie. Ek wou my pyn, verlatenheid en aleenigheid diep ervaar. Dit was die beste besluit ooit! Kersdag het ek ‘n groot skildery geverf. bietjie Google raad opgesoek en die beste, mees praktiese ou was Guy Winch. Ek is ook mal oor Tim Minchkin se 9 life lessons wat hy by University of Western Australia gelewer het. Hy is werklik die moeite werd op op te soek!
    Die wonderlike stuk wat jy hier geskryk het, het my inpsireer om vir jou te skryf. Jy is ‘n ster my enigste vriendin. Baie liefde, Brenda

    Reply

    • Gerda Saunders
      January 9, 2023 @ 5:13 pm

      So bly om van jou te hoor, Brenda. Ek gaan vir jou e-pos stuur. Ek kyk nie dikwels na my blog nie en is meer betroubaar op e-pos, as dit vir jou sal werk. Wil oor alles praat, Baie lief vir jou en Nicola.

      Reply

  5. Peter
    February 16, 2023 @ 1:43 pm

    Blanket-on – blanket off: How loved I feel every night when I (mostly) come to bed after you have fallen asleep and I find the crocheted blanket so carefully placed on my side of the bed. You have your blanket wrapped around your feet in that way that you love and in the past that left me fighting for a piece of blanket. Then you noticed and made a plan to solve the problem so very long ago. Placing my very own blanket on my side of the bed so that I can do whatever I want with it is such a loving act … and you do it EVERY NIGHT.

    How lonely it would be without you next to me.

    Reply

    • Gerda Saunders
      February 16, 2023 @ 7:42 pm

      If I added up all the blanket-on-blanket-off things you have done for me over our life together, I would get to infinity–which is how much I love you. Thanks for helping me manage my life at a high enough quality for us to remain next to each other for the longest possible time…

      Reply

    • Hanli Buber
      February 20, 2023 @ 2:13 am

      💗💗💗💗💗!!!!!!!!!!!!!!!!! So baie liefde vir jou vir alles wat jy doen vir Gerda. En vir haar voel.

      Reply

      • Gerda Saunders
        February 24, 2023 @ 6:25 pm

        Dankie vir nog ‘n mooi boodskap, liewe Hanli.

        Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *