Skip to content

2 Comments

  1. Rieks
    November 13, 2016 @ 10:48 pm

    Jy is wonderbaar Gerda. My buurvrou se beste vriendin is in die begin stadium van Alzheimer maar wil dit nie erken nie.

    Reply

    • Gerda Saunders
      November 14, 2016 @ 4:17 pm

      Liewe Rieks, altyd so lekker om van jou te hoor. Ek hoop alles gaan goed met jou en Willem en die kinders.

      Ja, daar is baie stories soos die van jou buurvrou se vriendin. As mense net kon weet dat dit baie beter is om mens se tekortkominge te erken en te begin beplan en hulp aanvaar. Dit is baie moeilik om hulp te aanvaar as mens so koppig en onafhanlik was soos ek, maar daardie hoogmoed kom voor ‘n val en mens moet maar net dankbaar wees vir die mense wat wil help. Ek en PEter is nog steeds besig om in te settle by die huis na ons fantastiese trip–so baie werk nou weer met budget en inkopies en rekenings betaal. al die gewone dinge. Maar lekker om dinge te he om te doen–baie oumense sit verveeld rond. Ek weet nie jy nie! Lekker werskaf en mooibly. Baie liefde van ons af.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *