Skip to content

6 Comments

  1. Rene Engelbrecht
    August 4, 2017 @ 6:38 am

    Dit klink of dit ’n heerlike uitstappie was!

    Reply

    • Gerda Saunders
      August 4, 2017 @ 6:49 am

      Dankie, Rene. Dit was regtig ‘n wonderlike tyd in my kleiner-wordende wereld! Hoop jy ervaar ook baie lekker dinge.

      Reply

  2. Jeannine Franklin
    August 4, 2017 @ 1:34 pm

    Gerda jy het net die wonderlikste gawe om iets te beskryf! Doña Quixote mag nou wel jou lewe versuur maar soos ek aflei is Peter net te innoverend om vir haar kans te gee om chaos te saai en jy laat haar struikel met jou positiewe uitkyk. Sterkte en hou asb aan om ons te vergas met jou staaltjies!
    Xxx

    Reply

    • Gerda Saunders
      August 10, 2017 @ 11:50 am

      Jeannine, so ‘n plesier om van jou te hoor. As dit nie vir Peter se innovering was nie, het ek en Doña Quixote al lankal bene in die lug gele! Baie dankie dat jy my laat weet jy geniet my skrywe. Ek is so dankbaar die stuk van my kop werk nog! xoxox

      Reply

  3. Rieks Stadler
    August 4, 2017 @ 1:36 pm

    Dit klink al te lekker – die rit na Las Vegas. Geniet dit terdeë!! Ek sal nooit daar uitkom nie, but I can dreamcan’t I??

    Reply

    • Gerda Saunders
      August 10, 2017 @ 11:48 am

      Liewe Rieks, mens moet half mal wees en baie dors om uit die huis te kom om te dink Las Vegas is so fantasties–ek dink nie jy kwalifiseer nie! Dit was tog so lekker om sonder verantwoordelikhede saam met Peter uit te hang. Baie dankie vir jou kontak, altyd. Baie lief vir jou.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *