Skip to content

5 Comments

  1. Marietta van Rooyen
    November 3, 2024 @ 1:57 am

    My liewe Gerda, jy is en bly maar n voorbeeld van hoe n positiewe lewensbeskouing mens kan deurhaak as dinge skeef loop. Natuurlik het Peter n groot aandeel in hierdie houding. Ek bewonder julle altwee vir julle lewensmoed.
    In Junie het ek geval en my femur gebreek. (My honde het my omgetrek)
    Dit is nou al November en ek is nog steeds op krukke. Ek kry baie aansporing uit jou skrywe. Natuurlik was Basil my groot hero in al die tyd.
    Liefde en goeie wense aan jou en jou familie.

    Reply

    • Gerda Saunders
      April 5, 2025 @ 4:44 pm

      Liewe Mariette, So wonderlik om van jou te hoor–jammer oor die gebreekte been. Ek hoop dis nou al genees en dat jy sterk genoeg is om die honde vir ‘n stap te neem…dws hoop jy is genoeg beter om weer al die dinge te doen. Baie liefde vir jou hele extended familie!

      Reply

  2. Shen
    November 3, 2024 @ 7:59 pm

    Oh gosh Gerda thank you for that laugh! Yes, far better to be hospitalized than humiliated?! And I sure enjoyed your family photos. I will hold thumbs with you–and you do it back for me ok? xoxoxoShen

    Reply

  3. Virlene
    November 5, 2024 @ 9:31 am

    Thanks so much for sharing your thoughts and insights. So sorry to hear about your recent back issues. Keep fighting! Virlene

    Reply

    • Gerda Saunders
      April 5, 2025 @ 4:41 pm

      Dear Virlene, thanks so much for your encouraging and loving note! Within you and yours all the best. Love, Gerda

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *