Skip to content

2 Comments

  1. Sonette Lategan
    May 31, 2017 @ 12:44 am

    Liewe Gerda,

    Ek geniet jou blog baie en sien daarna uit om jou boek te lees!
    Wanneer sal dit in Suid-Afrika beskikbaar wees?

    Baie groete uit Johannesburg. xx

    Reply

    • Gerda Saunders
      May 31, 2017 @ 12:21 pm

      Liewe Sonette, Altyd so lekker om ‘n Afrikaanse naam en boodskap te sien! Dankie vir jou gase woorde. My agent is nog besig om my boek aan Engeland te verkoop, en dan sal hulle dit in SA ook uitgee. Eks sal definitief sulke groot nuus op my blog sit! Baie dankie vir jou ondersteuning. Wie ken jy wat ek ook ken? Ek neem aan ons het vriende in gemeen. Baie groete, Gerda

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *