Skip to content

2 Comments

  1. Ria Saunders
    April 22, 2017 @ 7:57 am

    Wat ‘n wonderlike tyd in Seattle! Ek gun jou en Peter hierdie heerlike bederf! En mag Memory’s Last Breath al jou verwagtinge oortref, Gerda! ♡♡

    Reply

    • Gerda Saunders
      April 22, 2017 @ 8:20 am

      Dankie, Ria. Dis vir ons wonderlik om saam na stede te gaan waar ons nog nie tevore was nie. Baie dankie vir jou goeie wense vir my boek–eintlik het die boek reeds my verwagtinge oortref omdat boekwinkels so entoesiasties is daaroor. Vir my publiseerders se ontwil hoop ek dit verkoop goed!
      Dink aan julle–my hart het met ‘n punt getrek na jou verjaarsdagviering en huweliksherdenking. Ons is jammer om te hoor dit gaan nie so goed met Cliff niw. Sal probeer bel, binnekort. Peter het gister ‘n vreeslike verkoue gekry–by my. My stem is amper weg vandag…Baie lief vir julle.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *