2 Comments

  1. Rene Engelbrecht
    September 21, 2018 @ 7:29 am

    Baie geluk met die nominasie. DIs ’n wonderlike gebeurtenis. Al het jy nie gewen nie, is jy nog steeds ’n wenner in my oë.

    Reply

    • Gerda Saunders
      September 21, 2018 @ 10:29 am

      Baie dankie, Rene. Ek is baie ge-eerd dat hulle my genomineer het. Dis vir my ‘n daaglikse wonder dat my boek uit is in die wereld en dat ek elke nou en dan ‘n “Hello mamma, eks is nog hier” boodskap kry! Baie dankie vir al jou ondersteuning, altyd.

      Reply

Leave a Reply