Skip to content

6 Comments

  1. Rene Engelbrecht
    June 2, 2017 @ 7:21 am

    Ag, hoe wonderlik!

    Reply

    • Gerda Saunders
      June 2, 2017 @ 4:45 pm

      Dankie weer, Rene. ‘N oorweldegende plesier dat jy my vruegde deel. xoxox

      Reply

  2. Jeannine Franklin
    June 4, 2017 @ 12:52 am

    Baie geluk Gerda. Ek is so trots op my Affie vriendin! Mag Dõna Qiuxote vir lank in die skaduwees weg bly….xxx

    Reply

    • Gerda Saunders
      June 5, 2017 @ 8:47 am

      Liewe Jeannine, so lekker om van jou te hoor! Ja, Dõna Qiuxote pop in en uit. Vanoggend kyk ek na Maria Shriver se “Memory Loss Tapes” waar mense met Alzheimer’s self praat oor hulle toestand. Verstommend hoe baie mense uiterlik lyk of hulle funksioneer maar eintlik baie beskadig is. En hulle bestuur nog steeds! Maar ek vertel jou sekerlik niks wat jy nie reeds self ervaar het nie. Baie liefde aan jou en al jou mense. xoxox

      Reply

  3. Marietta van Rooyen
    June 4, 2017 @ 3:26 am

    So bly dat jou boek so goed bemark word. Miskien kan n SA boekhandelaar die regte koop om die boek hierdie te versprei?

    Reply

    • Gerda Saunders
      June 5, 2017 @ 8:39 am

      Dankie vir jou ondersteuning, Mariette–altyd. Ek hoop dat my boek deur publikasie in Engeland of op enige ander manier in SA sal beskikbaar wees–as jy enige boekhandelaar in gedagte het, laat my weet en ek sal my agent laat weet. Mooibly, en baie liefde aan jou en al jou mense.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *