Skip to content

4 Comments

  1. shen
    May 24, 2020 @ 5:16 pm

    The dishwasher lost must have been dismal (though I too have these blanked out what’s-this-thing moments) but the rich insight this piece gave me is that you are spending this pandemic pondering thermodynamics and entropy and physics–also exercising–while I’m lounging around wondering what I can scrounge up to eat next!! You have beautiful beneficial order my friend xoxox

    Reply

  2. Joan Wright
    June 11, 2020 @ 2:39 pm

    Dear Gerda, I always love hearing from you and knowing that you are doing well ,accepting help from others and keeping things simple is the way forward. Your floral arrangement is very beautiful.
    I am doing well and we finally went to Cape Point and scattered Derek’s ashes there. It really helped me to get closure on this very precious life.
    I live by myself and am still in Simon’s Town. Lisa and I spent lockdown together.
    Keep well ,you know I love you lots and lots.
    Joan.

    Reply

  3. Heila
    December 4, 2020 @ 10:17 pm

    Liefste Gerda

    Ek kon vanoggend so met jou blog identifiseer! Hierdie Covid monster het alles in ons lewens kom omkrap. Ek hou my besig met eenvoudige take maar dit lei ook tot eenvoudige denke …… Dit maak my bang ?. Dis asof ek lui/moeg of moedeloos (?) geraak het om nuwe dinge te begin. Ek is lief vir lees maar kry nie myself sover om ‘n boek te lees nie. Maar helaas ek het ‘n Boekklub gekry en sal hul bymekaarkomste in die nuwe jaar bybring. Dit sal my dwing om weer boeke te lees, ek hoop!!!

    Ons is op vlak 5 en kan dus met vakansie wees in die Weskus. Dis nog stil want skole sluit laat. Ons het net na die inperkings die groot behoefte gehad om uit te kom van die relatief beperkte area waarin ons kon beweeg. Ons kon gelukkig van vlak 3 weer die Wildtuin besoek. Dit het baie gehelp!

    Ek lê dus nou inni bed met ‘n uitsig van die sonsopkoms oor St Helena Baai. Henk slaap rustig hier neffens my. Ek is steeds ‘n oggend mens. Dis my alleen tyd terwyl Henk rustig slaap.

    Dankie vir jou openhartigheid in jou blog. Dink so baie aan julle en wonder wat in julle lewens aangaan. Jy het vir my daardie blik in julle lewens verskaf.

    Be safe and feel my love for you ?

    Heila

    Reply

    • Gerda Saunders
      December 5, 2020 @ 5:29 pm

      My liefste Heila,
      Baie d’annie vir jou wonderlike kommentaar. Dit beteken vir my so baie dat jy identifiseer met my donker dae–jy sit jou vinger so mooi daarop:”lui/moeg of moedeloos.” Ek en my twee BBF vriendinne het ook besluit om ‘n Zoom boekklub te begin. Ons is besig met ‘n dik depressing boek oor ‘n swart gesin wat in New Orleans arm groot geword het, en toe het hurricane Katrina nog boonop hulle huis weggewaai!Dit het darem positiewe kante, want heelwat van die 9 kinders het universiteit toe gegaan en ander sorg goed vir hulleself. Dit laat my baie aan my tie arm grootword dink, behalwe dat ek wit was en daarom was my lewe automaties beter! Na die 3 van ons begin lees het, het ons amper besluit om dit op te gee, maar ek is bly ons het besluit om deur te druk. Hoop julle eerste boek is baie opbeurend!

      So lekker om te hoor van julle lewe en dat julle bietjie na mooi of ver plekke kan gaan.Hoe wonderlik om met ‘n uitsig oor die see jou dag te begin! Ek geniet altyd jou fotos op Facebook so baie. Daardie geboorteland van ons het darem die mooiste natuurskoon in die wereld.

      Ten spyte van my my mal kopek en kluges our depressie gaan dit eintlik fantasties goed met Peter en my. Ons omgewing is omtrent spoegafstand van ‘n revier en ons is omring van park en klein wildernissies in die stad. En ons kinders is baby en ons kan hulle nog nou en dan sien. Dit laat my so ondankbaar voel as my kop so donker word, want rasioneel weet ek hoe gelukkig ons is. Maar die emosies lieg ook nie–hulle voel soos hulle voel!

      So baie liefde vir jou en Henk en julle wonderlike vriende en kleinniggies,neefs en hulle kinders.
      Hoop julle bly ook veilig–baie lief vir julle.

      Gerda

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *